"Waarheid Lig Liefde"

Bronberg Akademie

HARTLIK WELKOM

Bronberg Akademie (Edms) Bpk is ‘n geregistreerde hoofstroom Privaatskool (GN 700400638), waar onderrig gegrond is op Christelike waardes en beginsels met Afrikaans as amptelike voertaal en medium van onderrig.

Ons akkommodeer leerders vanaf Gr.RR – Gr. 7

[custom-facebook-feed]

Bronberg Akademie skep ‘n veilige, geborge omgewing waarbinne hoë kwaliteit onderrig plaasvind.
 
Leerders word met waardigheid onderrig deur entoesiastiese, vasberade en toegewyde personeel.
 
Leergeleenthede word aan elke afsonderlike individu met eiesoortige talente, uitdagings en vermoëns gebied.
 
Bronberg Akademie skep ‘n kultuur van werksywer, deursettingsvermoë en goeie waardes.
 
Ons skep vennootskappe wat gebasseer is op vertroue, respek en kameraadskap.

KONTAK PERSOON: Ronel Wiese

Telefoon: (010) 4468328

Sell: 082 805 1091

Informasie: ronel@bronbergakademie.co.za

Administrasie: admin@bronbergakademie.co.za

Finansies: finansies@bronbergakademie.co.za